
Celebs playing in our golf day!
Die pragtige Angelique Gerber van “Boer Soek ‘n Vrou” en “7de Laan” is maar net een van die vele celebs wat by ons golfdag op 29 Augustus gaan speel!
Die talentvolle Altus Theart van “Getroud Met Rugby” en “Bakgat” speel ook in ons golfdag op 29 Augustus by Blue Valley
Zetske van Pletzen van “7de Laan” is mede-organiseerder en tree ook op as MC by die golfdag.
Theodore Jantjies van “7de Laan” gaan die aand by die prysuitdeling wees 😉



